Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008

Show simple item record

dc.contributor.author Delport, P.A. (Petrus Albertus)
dc.contributor.author Labuschagne, Frederik J.
dc.date.accessioned 2016-05-06T11:41:14Z
dc.date.available 2016-05-06T11:41:14Z
dc.date.issued 2015-05-21
dc.description.abstract Hoofstuk 4 van die Maatskappywet 71 van 2008 reguleer die publieke aanbod van effekte in primêre en sekondêre markte. Die aanbod om inskrywing en verkoop van effekte in die primêre mark ingevolge Hoofstuk 4 word ondersoek teen die agtergrond van die ontwikkeling en betekenis van onderskrywingstransaksies en die regulering daarvan in Suid Afrika. Die relevante omskrywings word uitgelig en gekontrasteer met die gemenereg asook ontwikkelinge in die maatskappyereg. Daar word aangetoon dat die huidige omskrywings van toepassing in Hoofstuk 4 tekortskiet. Primêre markinskrywing en -verkope word vergelyk met sekondêre markverkope alvorens probleme uitgelig word rakende die gesamentlike regulering van die twee markte in die lig van onderskrywingstransakies. Die aanwending en regulering van onderskrywing in die Verenigde State verskaf ! regsvergelykende basis. Die gevolgtrekking is dat regulering van effekte in die primêre en sekondêre mark blootgestel is aan gebreke in die toepassing en afdwinging van die regulerende bepalings, veral met betrekking tot onderskrywingstransaksies. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Delport, PA & Labuschagne, FJ 2015, 'Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 200-218. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/52510
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Hoofstuk 4 en_ZA
dc.subject Maatskappywet 71 van 2008 en_ZA
dc.subject Regulering van inskrywings en verkope en_ZA
dc.subject Suid-Afrika (SA) en_ZA
dc.subject Primary market sales en_ZA
dc.subject Chapter 4 en_ZA
dc.subject Companies Act 71 of 2008 en_ZA
dc.subject South Africa (SA) en_ZA
dc.subject Primêre en sekondêre markte en_ZA
dc.title Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008 en_ZA
dc.title.alternative Regulering van inskrywings en verkope ingevolge Hoofstuk 4 van die Maatskappywet 71 van 2008 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record