Claims against employees : interpretation and application of Section 34 of the Basic Conditions of Employment Act 75 of 1997

Show simple item record

dc.contributor.author Diedericks, Leana
dc.contributor.author Van Eck, B.P.S. (Stefan)
dc.date.accessioned 2015-11-11T06:55:28Z
dc.date.available 2015-11-11T06:55:28Z
dc.date.issued 2015-08
dc.description.abstract Arbeidsreg het ten doel om meer gelyke balans tussen werkgewers en werknemers te skep. Die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 bied byvoorbeeld beskerming aan werknemers, synde die swakker belangegroep, teen onbillike ontslag en dit maak ook vir omvangryke vakbondregte voorsiening. Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997 skryf insgelyks beskermingsmaatreëls ten opsigte van diensvoorwaardes voor. Die vraag kan met reg gestel word of werkgewers teen hierdie agtergrond enigsins geregtig is om aftrekkings van werknemers se vergoeding te maak. Artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes reguleer werkgewers se reg om aftrekkings van werknemer se vergoeding te maak ten einde gelede skade te verhaal. Artikel 34 verskaf enersyds aan werkgewers spoedige meganisme om vergoed te word sonder om te litigeer, maar dit bied andersyds beskerming aan werknemers deur formaliteite, prosedures en kwantum voor te skryf. In hierdie bydrae word artikel 34 ontleed en probleemgebiede rakende aftrekkings word uitgewys. Aanbevelings word voorts gemaak oor hoe die howe die bepaling behoort te vertolk tot tyd-en-wyl voorgestelde wysiging aan die artikel aangebring word. en_ZA
dc.description.embargo 2016-02-20
dc.description.librarian am2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Diedericks, L & Van Eck, BPS 2015, 'Claims against employees : interpretation and application of Section 34 of the Basic Conditions of Employment Act 75 of 1997', Tydskrif vir Hedendaagse Romeins Hollandse Reg, vol. 78, no. 3, pp. 476-487. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/50402
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Basic Conditions of Employment Act 75 of 1997 en_ZA
dc.subject Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997 en_ZA
dc.subject Eise teen werknemers en_ZA
dc.subject Claims against employees en_ZA
dc.subject.other SDG-08: Decent work and economic growth
dc.subject.other Law articles SDG-08
dc.title Claims against employees : interpretation and application of Section 34 of the Basic Conditions of Employment Act 75 of 1997 en_ZA
dc.title.alternative Eise teen werknemers : vertolking en toepassing van Artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record