Military intervention in Syria : the American, British and French alternatives and the Russian option

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Vyver, J.D. (Johan David)
dc.date.accessioned 2015-09-29T05:41:31Z
dc.date.available 2015-09-29T05:41:31Z
dc.date.issued 2015
dc.description.abstract Die gebruik van chemiese wapens deur die Siriese owerheid teen rebellegroepe in die land het dwarsoor die wereld opslae gemaak. Die Amerikaanse, Britse en Franse owerhede het gedreig met gewapende ingrype teen ongedefinieerde teikens in Sirie maar het regverdiging vir sodanige ingrype op verskillende gronde gebaseer. Die Britse Eerste Minister David Cameron het gewapende ingrype op grond van humanitere intervensie probeer regverdig, President Barack Obama van die Verenigde State sou dit op grond van oorwegings van selfverdediging en die verdediging van Amerikaanse bondgenote in die Midde Ooste regverdig, terwyl die Franse Eerste Minister Jean-Marc Ayrault gewag gemaak het van die noodsaak om Sirie te straf vir sy vergrype teen die verbod van internasionele gewoontereg op die gebruik van chemiese wapens. In hierdie artikel word aangevoer dat hoewel oorlogsmaatreels in hedendaagse humanitere reg nie tot die gronde beperk is wat in artikels 42 en 51 van die Handves van die Verenigde Nasies vermeld word nie, die gronde ter regverdiging van gewapende ingrype in Sirie wat deur die staatshoofde van die Verenigde State, Britanje en Frankryk aangevoer is, nie regtens geoorloof is nie. Humanitere intervensie is tradisioneel gemik op die omverwerping van 'n regering wat sy eie burgers se regte ondermyn, maar al drie lande het dit duidelik gestel dat hulle nie daarop ingestel is om die Siriese regering tot 'n val te bring nie; voorkomende selfverdediging is alleen geregverdig as 'n militere aanval onmiddellik dreigend is, en nog die Verenigde State nog enige van sy bondgenote is met 'n militere inval bedreig; en strafmaatreels teen 'n staatsowerheid is 'n uitsluitlike prerogatief van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies. Die Russiese Federasie het gevolglik die weg gebaan, naamlik om die aangeleentheid na die Veiligheidsraad te verwys. Dit het daarop uitgeloop dat Sirie verbied is om chemiese wapens te ontwikkel, te verkry of op te berg, en dat Sirie die 1993 Konvensie aangaande die Verbod op die Ontwikkeling, Vervaardiging en Opberging en Gebruik van Chemise Wapens en die Vernietiging van Sodanige Wapens op 14 September 2013 geratifiseer het. en_ZA
dc.description.librarian am2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_ZA
dc.identifier.citation Van der Vyver, JD 2015, ‘Military intervention in Syria : the American, British and French alternatives and the Russian option', De Jure, vol. 48, no. 1, pp. 36-54. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2015/v48n1a3
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/50084
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights Pretoria University Law Press en_ZA
dc.subject Syria en_ZA
dc.subject Sirie en_ZA
dc.subject Military intervention en_ZA
dc.subject Militere ingrype en_ZA
dc.title Military intervention in Syria : the American, British and French alternatives and the Russian option en_ZA
dc.title.alternative Militere ingrype in Sirie : die Amerikaanse, Britse en Franse Alternatiewe en die Russiese opsie en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record