Interne spanning en stryd 1941−1953

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Oberholzer, J.P.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Interne spanning en stryd 1941−1953 : Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem.

Description

Keywords

Opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein, Ontstaan ernstige verskil, Spanningsvolle omstandighede, Vyfde leerstoel, Fakulteit Teologie gevestig, Dogmatiek, Christelike Etiek, Professor B.J. Engelbrecht, Nederduitsch Hervormde Kerk

Sustainable Development Goals

Citation

Oberholzer, J.P., 2010, ‘Interne spanning en stryd 1941−1953’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #925, 20 pages. DOI: 104102/hts.v66i3.925.