Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie
Loading...
Date
Authors
Maree, J.G. (Kobus)
Molepo, Jacob Maisha
Owen, J.H.
Ehlers, Rene
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns
Abstract
Problem-based approach to mathematics in grades 9 and 11 in the Limpopo Province:
Teachers of schools in the central region of the Limpopo Province of South Africa received training in a problem-based approach to the teaching and learning of mathematics and introduced these principles into their classes. Follow-up visits to schools took place on a monthly basis for one year. 800 learners in Grades 9 and 11 completed the Study Orientation Questionnaire in Mathematics (SOM).
Mean age in Grade 11 was 17.5 yr. (SD = 1.4), and in Grade 9, 15.1 yr., (SD = 1.2). The differences between the post- and pre-test marks for the two groups were compared. The means for marks in mathematics were significantly different for the two groups.
AFRIKAANS: Onderwysers van skole in die sentrale streek van die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika is opgelei in ’n probleemgebaseerde benadering
tot onderrig- en leermetodes in wiskunde en het dié beginsels in hulle klasse toegepas. Opvolgbesoeke by die betrokke skole is vir ’n jaar lank op ’n maandelikse grondslag gedoen. 800 leerders in graad 9 en 11 het die Studie-oriëntasievraelys in Wiskunde (SOW) voltooi. Die gemiddelde ouderdom in graad 11 was 17.5 jaar (SA = 1.4), en in graad 9, 15.1 jaar (SA = 1.2). Die verskille tussen die na- en
voortoetspunte van die twee groepe is vergelyk. Die twee groepe se gemiddelde punte vir wiskunde het beduidend verskil.
Description
Keywords
Wiskunde, Probleem-gebaseerde benadering, Limpopo, Graad 9, Graad 11, Sekondêre skole, Suid-Afrika
Sustainable Development Goals
Citation
Maree, JG, Molepo, JM, Owen, JH & Ehlers, R 2005, ''n Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 24, no. 4, pp. 124-133, [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html]