Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie
dc.contributor.author | Maree, J.G. (Kobus) | |
dc.contributor.author | Molepo, Jacob Maisha | |
dc.contributor.author | Owen, J.H. | |
dc.contributor.author | Ehlers, Rene | |
dc.date.accessioned | 2008-04-03T13:20:22Z | |
dc.date.available | 2008-04-03T13:20:22Z | |
dc.date.issued | 2005 | |
dc.description.abstract | Problem-based approach to mathematics in grades 9 and 11 in the Limpopo Province: Teachers of schools in the central region of the Limpopo Province of South Africa received training in a problem-based approach to the teaching and learning of mathematics and introduced these principles into their classes. Follow-up visits to schools took place on a monthly basis for one year. 800 learners in Grades 9 and 11 completed the Study Orientation Questionnaire in Mathematics (SOM). Mean age in Grade 11 was 17.5 yr. (SD = 1.4), and in Grade 9, 15.1 yr., (SD = 1.2). The differences between the post- and pre-test marks for the two groups were compared. The means for marks in mathematics were significantly different for the two groups. AFRIKAANS: Onderwysers van skole in die sentrale streek van die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika is opgelei in ’n probleemgebaseerde benadering tot onderrig- en leermetodes in wiskunde en het dié beginsels in hulle klasse toegepas. Opvolgbesoeke by die betrokke skole is vir ’n jaar lank op ’n maandelikse grondslag gedoen. 800 leerders in graad 9 en 11 het die Studie-oriëntasievraelys in Wiskunde (SOW) voltooi. Die gemiddelde ouderdom in graad 11 was 17.5 jaar (SA = 1.4), en in graad 9, 15.1 jaar (SA = 1.2). Die verskille tussen die na- en voortoetspunte van die twee groepe is vergelyk. Die twee groepe se gemiddelde punte vir wiskunde het beduidend verskil. | en |
dc.format.extent | 70676 bytes | |
dc.format.mimetype | application/pdf | |
dc.identifier.citation | Maree, JG, Molepo, JM, Owen, JH & Ehlers, R 2005, ''n Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 24, no. 4, pp. 124-133, [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html] | en |
dc.identifier.issn | 0254-3486 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/4845 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en |
dc.publisher | Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns | en |
dc.rights | Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns | en |
dc.subject | Wiskunde | en |
dc.subject | Probleem-gebaseerde benadering | en |
dc.subject | Limpopo | en |
dc.subject | Graad 9 | en |
dc.subject | Graad 11 | en |
dc.subject | Sekondêre skole | en |
dc.subject | Suid-Afrika | en |
dc.title | Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie | en |
dc.type | Article | en |