Bellman hangars : structures of scale and functionality
Loading...
Date
Authors
Naude, Mauritz
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Industrial buildings and structures are not usually associated with the discipline of architecture but
rather with civil engineering. However, industrial structures form an important part of the manmade
landscape of the Gauteng Province. The largest concentrations of settlements and sites associated
with the manufacturing sector were established in Gauteng, the result of the presence and processing
of minerals in the region. This resulted in the occurrence and legacy of a variety of predominantly
industrial building types associated with mining, industry and manufacturing. One branch of
engineering structures that also occur in South Africa includes buildings and structures associated
with the country’s military and aviation history. Aircraft hangars, and especially the so-called Bellman
hangar, are the most common of these buildings. As the location of most iron and steel manufacturing
plants also occur in Gauteng, the construction of industrial structures and the manufacturing of
hangars are closely related to the establishment and development of these companies.
Industriële geboue en strukture word nie gewoonlik met die dissipline van argitektuur geassosieer nie, maar eerder met siviele ingenieurswese. Nogtans maak industriële geboue en strukture ’n groot deel uit van die mensgemaakte landskap in die Gauteng Provinsie. Die meeste en grootste konsentrasies van nedersettings en vervaardigingsbedrywe wat hulle ontstaan te danke het aan die voorkoms en verwerking van minerale, is in Gauteng geleë. Die resultaat is ’n verskeidenheid van industriële geboue wat geassosieer word met mynbou, industrieë en die fabriekswese. ’n Ander vertakking van ingenieurskonstruksies wat meer wyd verspreid in die land voorkom, is die geboue en strukture wat met die land se militêre en lugvaartgeskiedenis verband hou - waarin vliegtuigloodse en veral die Bellman tipe, ’n prominente rol speel. Aangesien die meeste vervaardigingspunte van yster, staal en verwante nywerhede ook in Gauteng geleë is, het die ontwikkeling van hierdie industrieë ’n noue verbintenis met die bou en verspreiding van vliegtuigloodse en industriële konstruksies gehad.

Description
Keywords
Aircraft hangars, Bellman hangars, Industrial structures, Second World War, Air force bases
Sustainable Development Goals
Citation
Naude, M 2014, 'Bellman hangars: structures of scale and functionality', South African Journal of Art History, vol. 29, no. 2, pp. 97-119. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]