Image of an oil painting of Gerhard Moerdijk commisioned by the University of Pretoria to commemorate the years he served as Chairman of the Council of the University of Pretoria; 18 October 1935 - 25 June 1942.
AFRIKAANS SUMMARY: Foto van die lede van die Onderkomitee van die Sentrale Volksmonumentekommissie afgeneem voor die Oorlogsmuseum, met opdrag om 'n geskikte terrein vir die oprigting van die Voortrekkermonument te bepaal.
AFRIKAANS SUMAMRY: Mnr. Moerdyk [Moerdijk] kritiseer die Departement van Openbare Werke vir die vermorsing van geld op staatsgeboue, wat geen Afrikaanse kultuur het nie, en pleit vir die skep van 'n eg Suid-Afrikaanse ...
ENGLISH SUMMARY: An official statement has been made by the Historical Monuments Commission offering an explanation why architect Gerard Moerdijk's design was chosen for the Voortrekker Monument. The design would be genuinely ...
Beriggewing oor die lesing wat deur Gerard Moerdyk oor die ontwikkeling van 'n eie Suid-Afrikaanse boustyl aan die Departement van Afrikaanse Kuns en Kultuur aan die Universiteit van Pretoria gelewer is.
AFRIKAANS SUMMARY: In Suid-Afrika se stryd om sy eie taal en kultuur, kan argitekte 'n belangrike rol speel in die ontwikkeling van die beeldende kunste.
'n "Voorskou" van 'n artikel deur Moerdijk, beplan vir die sg Nuwejaarsnommer van die Burger, waarin die belangrikheid en die gehalte van die bouwerk van ons voorouers beklemtoon word
AFRIKAANS SUMMARY: In die laaste Nuwejaarsnommer is die medewerking van die vernaamste Afrikaanse skrywers en digters verkry. Die argitek Gerhard Moerdijk lewer 'n interessante bydrae oor geskiedkundige huise en boustyle. ...