Die regsgeldigheid van verpligte arbitrasie by geskille oor die gebruik van verbode middels in sport

Show simple item record

dc.contributor.author Cornelius, Steve J.
dc.date.accessioned 2015-07-04T08:00:55Z
dc.date.available 2015-07-04T08:00:55Z
dc.date.issued 2015
dc.description.abstract Sport het gedurende die afgelope eeu ontwikkel in ’n enorme internasionale bedryf wat jaarliks nagenoeg R10 triljoen beloop (Andreff Globalisation of the Sports Economy (2008) 14). Maar dit is ook ’n bedryf wat waarskynlik meer as enige ander bedryf vandag verval in bykans eindelose skandale wat die integriteit en volhoubaarheid van sport in die algemeen in gedrang bring. Aantygings van korrupsie en wanbestuur op die hoogste vlakke van sport, wedstrydknoeiery, onwettige dobbelary, grootskaalse dwelmmisbruik en ernstige wangedrag op die speelveld en elders, is legio en wil maar net nie te ruste gelê word nie. Geen land of sportsoort is skynbaar immuun teen skande nie. Sport is weliswaar vandag op bykans alle vlakke onder beleg, maar wanneer die legitimiteit van instellings wat daargestel is om die integriteit van sport te beskerm, bevraagteken word, begin sport as bedryf werklik wankel en loop dit gevaar om van alle geloofwaardigheid ontbloot te word. en_ZA
dc.description.librarian am2015 en_ZA
dc.description.uri http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/ju_tsar en_ZA
dc.identifier.citation Cornelius, S 2015, 'Die regsgeldigheid van verpligte arbitrasie by geskille oor die gebruik van verbode middels in sport', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 443-453. en_ZA
dc.identifier.issn 0257-7747 (print)
dc.identifier.issn 1996-2207 (online)
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/46297
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Juta Law en_ZA
dc.rights Juta Law en_ZA
dc.subject Sport en_ZA
dc.subject Verbode middels en_ZA
dc.subject Verpligte arbitrasie en_ZA
dc.subject Regsgeldigheid en_ZA
dc.subject Korrupsie en_ZA
dc.subject Wanbestuur en_ZA
dc.subject Wedstrydknoeiery en_ZA
dc.subject Onwettige dobbelary en_ZA
dc.subject Dwelmmisbruik en_ZA
dc.subject Ernstige wangedrag en_ZA
dc.title Die regsgeldigheid van verpligte arbitrasie by geskille oor die gebruik van verbode middels in sport en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record