Please note that UPSpace will be offline from Sunday, 11 May 2025 at 20:00 until Monday, 12 May 2025 at 05:30 (SAST). We apologise for any inconvenience caused by this.
 

The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences : a literature review

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

North, Ernest J.
De Vos, Retha B.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences

Abstract

Akademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as ‘n bron van primêre data kom. ‘n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir ‘n kousale navorsingsontwerp beskou. Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in ‘n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as ‘n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in ‘n laboratorium plaasvind. As ‘n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so ‘n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld ‘n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word. Die primêre doel van die artikel is om ‘n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as ‘n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings – en verbruikerswetenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om ‘n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.

Description

Keywords

Consumer buying preferences, Conjoint analysis

Sustainable Development Goals

Citation

North, E & De Vos, R 2002, 'The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: a literature review', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, vol. 30, pp. 32-39. [http://www.up.ac.za/saafecs/]