The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences : a literature review

dc.contributor.authorNorth, Ernest J.
dc.contributor.authorDe Vos, Retha B.
dc.date.accessioned2008-02-15T09:32:54Z
dc.date.available2008-02-15T09:32:54Z
dc.date.issued2002
dc.description.abstractAkademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as ‘n bron van primêre data kom. ‘n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir ‘n kousale navorsingsontwerp beskou. Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in ‘n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as ‘n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in ‘n laboratorium plaasvind. As ‘n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so ‘n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld ‘n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word. Die primêre doel van die artikel is om ‘n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as ‘n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings – en verbruikerswetenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om ‘n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.af
dc.format.extent203718 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationNorth, E & De Vos, R 2002, 'The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: a literature review', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, vol. 30, pp. 32-39. [http://www.up.ac.za/saafecs/]en
dc.identifier.issn0378-5254
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/4505
dc.language.isoenen
dc.publisherSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciencesen
dc.rightsSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciencesen
dc.subjectConsumer buying preferencesen
dc.subjectConjoint analysisen
dc.subject.lcshConsumers' preferencesen
dc.titleThe use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences : a literature reviewen
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
North_Use(2002).pdf
Size:
198.94 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.42 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: