Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke

Show simple item record

dc.contributor.advisor Boshoff, Marthinus Christoffel
dc.contributor.postgraduate Lombard, Beatrix Adriana
dc.date.accessioned 2014-10-08T05:53:39Z
dc.date.available 2014-10-08T05:53:39Z
dc.date.created 1980-10-02
dc.date.issued 1980 en_US
dc.description Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1980. en_US
dc.description.abstract Die doelstelling van hierdie verhandeling is om te bepaal of die verslag die draer van waardevolle wetenskaplike en tegniese inligting is, of hanteervorms die gebruik van verslae beinvloed, of die ontsluiting en bekendstelling doeltreffend is, en of die verslagliteratuur as inligtingsbron onbekend is. 'n Literatuur- sowel as 'n empiriese ondersoek na die stand van sake in Suid-Afrika is onderneem. Die literatuurondersoek asook die hoe benuttingsintensiteit van verslagliteratuur deur SuidAfrikaanse wetenskaplikes dui ondubbelsinnig die onmisbaarheid van verslae as inligtingsbron ter bevordering van wetenskapsarbeid aan. Dit blyk dat daar nog verwarring bestaan by bibliotekarisse oor die hantering en ontsluiting van verslae. Deeglike kennis van die aard en kenmerke van die verslag en die hantering daarvan blyk noodsaaklik te wees vir doeltreffende inligtingsvoorsiening aan die gebruiker. Aanbevelings word gedoen vir die ontsluiting van klein-tot-medium en groat verslagversamelings tot die effek dat so ver moontlik van rekenaarmatige stelsels gebruik gemaak meet word. Indien dit onprakties is, word die Termatrex of 'n soortgelyke stelsel aanbeveel. en_US
dc.description.availability unrestricted en_US
dc.description.department Information Science en_US
dc.description.librarian gm2014 en_US
dc.identifier.citation Lombard, BA 1980, Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42284> en_US
dc.identifier.other E14/4/571/gm en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/42284
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 1980 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria en_US
dc.subject Wetenskaplike en tegniese inligting en_US
dc.subject Die literatuurondersoek en_US
dc.subject UCTD
dc.title Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke en_US
dc.type Dissertation en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record