Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die doelstelling van hierdie verhandeling is om te bepaal of die verslag die draer van waardevolle wetenskaplike en tegniese inligting is, of hanteervorms die gebruik van verslae beinvloed, of die ontsluiting en bekendstelling doeltreffend is, en of die verslagliteratuur as inligtingsbron onbekend is. 'n Literatuur- sowel as 'n empiriese ondersoek na die stand van sake in Suid-Afrika is onderneem. Die literatuurondersoek asook die hoe benuttingsintensiteit van verslagliteratuur deur SuidAfrikaanse wetenskaplikes dui ondubbelsinnig die onmisbaarheid van verslae as inligtingsbron ter bevordering van wetenskapsarbeid aan. Dit blyk dat daar nog verwarring bestaan by bibliotekarisse oor die hantering en ontsluiting van verslae. Deeglike kennis van die aard en kenmerke van die verslag en die hantering daarvan blyk noodsaaklik te wees vir doeltreffende inligtingsvoorsiening aan die gebruiker. Aanbevelings word gedoen vir die ontsluiting van klein-tot-medium en groat verslagversamelings tot die effek dat so ver moontlik van rekenaarmatige stelsels gebruik gemaak meet word. Indien dit onprakties is, word die Termatrex of 'n soortgelyke stelsel aanbeveel.

Description

Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1980.

Keywords

Wetenskaplike en tegniese inligting, Die literatuurondersoek, UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Lombard, BA 1980, Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42284>