Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke

dc.contributor.advisorBoshoff, Marthinus Christoffel
dc.contributor.postgraduateLombard, Beatrix Adriana
dc.date.accessioned2014-10-08T05:53:39Z
dc.date.available2014-10-08T05:53:39Z
dc.date.created1980-10-02
dc.date.issued1980en_US
dc.descriptionDissertation (MSc)--University of Pretoria, 1980.en_US
dc.description.abstractDie doelstelling van hierdie verhandeling is om te bepaal of die verslag die draer van waardevolle wetenskaplike en tegniese inligting is, of hanteervorms die gebruik van verslae beinvloed, of die ontsluiting en bekendstelling doeltreffend is, en of die verslagliteratuur as inligtingsbron onbekend is. 'n Literatuur- sowel as 'n empiriese ondersoek na die stand van sake in Suid-Afrika is onderneem. Die literatuurondersoek asook die hoe benuttingsintensiteit van verslagliteratuur deur SuidAfrikaanse wetenskaplikes dui ondubbelsinnig die onmisbaarheid van verslae as inligtingsbron ter bevordering van wetenskapsarbeid aan. Dit blyk dat daar nog verwarring bestaan by bibliotekarisse oor die hantering en ontsluiting van verslae. Deeglike kennis van die aard en kenmerke van die verslag en die hantering daarvan blyk noodsaaklik te wees vir doeltreffende inligtingsvoorsiening aan die gebruiker. Aanbevelings word gedoen vir die ontsluiting van klein-tot-medium en groat verslagversamelings tot die effek dat so ver moontlik van rekenaarmatige stelsels gebruik gemaak meet word. Indien dit onprakties is, word die Termatrex of 'n soortgelyke stelsel aanbeveel.en_US
dc.description.availabilityunrestricteden_US
dc.description.departmentInformation Scienceen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationLombard, BA 1980, Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42284>en_US
dc.identifier.otherE14/4/571/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/42284
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 1980 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoriaen_US
dc.subjectWetenskaplike en tegniese inligtingen_US
dc.subjectDie literatuurondersoeken_US
dc.subjectUCTD
dc.titleWetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale bibliotekeen_US
dc.typeDissertationen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Lombard_Wetenskaplike_1980.pdf
Size:
18.95 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: