'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die doel van hierdie verhandeling is om 'n algoritme vir kleinstekwadrate-benaderings te vind en om met behulp van die algoritme 'n rekenaarprogram te ontwikkel vir die minimering van die kleinstekwadrate- benadering en die passings van krommes deur gegewe eksperimentele data. Eerstens word die norm en die pseudo-inverse van matrikse sowel as Householder-transformasies bespreek, aangesien ons daarvan gebruik maak in die oplossing van ons probleem. In die lineere kleinstekwadrate-probleem word die koeffisiente matriks A ontbind in 'n produk van 'n ortogonale en 'n bo-driehoeksmatriks. Hierdie produk word dan gebruik om die pseudo-inverse van A te verkry. Die algoritme wat ontwikkel is vir die nie-lineere kleinstekwadrate- probleem is gebaseer op die Gauss-Newton-Marquardt-metode, waar met elke stap 'n lineere kleinstekwadrate-probleem opgelos word. Resultate wat met behulp van die algoritme verkry is, word ook vergelyk met die resultate van ander algoritmes.

Description

Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1977.

Keywords

'n Algoritme, Kleinstekwadrate-benaderings, Rekenaarprogram, Ontwikkel, UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Schaafsm, A 1977, 'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering, MSc dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/41938>