Dieretuin in die poësie
Loading...
Date
Authors
Marais, Renee
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Ensovoort Society
Abstract
Sedert die vroegste tye neem diere 'n belangrike plek in die
letterkunde in. 'n Mens dink dadelik aan die klassieke Fabels
van die Griek Esopus, wat vermoedelik in die sesde eeu v.C.
as slaaf op die eiland Samos aan die kus van Turkye geleef
het. Daar word aanvaar dat die oudste optekening van Esopus
se Fabels waarskynlik in 300 v.C. deur Demetrius van
Phalermon onderneem is (Magill, 1982: 602). Ten spyte van
die feit dat hulle aan Esopus toegedig word, kan die inhoud
van sekere dierefabels egter "tot by vroee Indiese vertellers of
selfs tot by die Egiptiese digters van die veertiende eeu voor
Christus" teruggevoer word (Magill, 1982: 603).
Description
Keywords
Afrikaanse poësie, Afrikaanse digters, Diere
Sustainable Development Goals
Citation
Marais, R 1994, 'Dieretuin in die poësie', Ensovoort, vol. 6, no. 1, pp. 22-29.