Dieretuin in die poësie

dc.contributor.authorMarais, Renee
dc.date.accessioned2014-08-14T07:53:38Z
dc.date.available2014-08-14T07:53:38Z
dc.date.issued1994
dc.description.abstractSedert die vroegste tye neem diere 'n belangrike plek in die letterkunde in. 'n Mens dink dadelik aan die klassieke Fabels van die Griek Esopus, wat vermoedelik in die sesde eeu v.C. as slaaf op die eiland Samos aan die kus van Turkye geleef het. Daar word aanvaar dat die oudste optekening van Esopus se Fabels waarskynlik in 300 v.C. deur Demetrius van Phalermon onderneem is (Magill, 1982: 602). Ten spyte van die feit dat hulle aan Esopus toegedig word, kan die inhoud van sekere dierefabels egter "tot by vroee Indiese vertellers of selfs tot by die Egiptiese digters van die veertiende eeu voor Christus" teruggevoer word (Magill, 1982: 603).en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.identifier.citationMarais, R 1994, 'Dieretuin in die poësie', Ensovoort, vol. 6, no. 1, pp. 22-29.en_US
dc.identifier.issn0257-2036
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/41269
dc.language.isoenen_US
dc.publisherEnsovoort Societyen_US
dc.rightsEnsovoort Societyen_US
dc.subjectAfrikaanse poësieen_US
dc.subjectAfrikaanse digtersen_US
dc.subjectDiereen_US
dc.titleDieretuin in die poësieen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Marais_Dieretuin_1994.pdf
Size:
2.76 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: