Rescission of judgments by consent – a critical analysis

Show simple item record

dc.contributor.author Bekker, P.M. (Petrus Thino)
dc.date.accessioned 2014-07-28T06:57:13Z
dc.date.available 2014-07-28T06:57:13Z
dc.date.issued 2014
dc.description.abstract As algemene gemeenregtelike reël word 'n Suid-Afrikaanse hof functus officio nadat 'n finale uitspraak gelewer is en het die hof daarna geen bevoegdheid om die uitspraak te wysig, ter syde te stel of aan te vul nie. Daar word egter in sowel die hooggeregshof as die landdroshowe voorsiening gemaak vir die tersydestelling van vonnisse in sekere beperkte omstandighede. In die hooggeregshof kan 'n vonnis gewysig of tersyde gestel word ingevolge reël 31(2)(b), reël 42 of die gemenereg. In die landdroshowe kan 'n vonnis gewysig of tersyde gestel word ingevolge die gronde uiteengesit in artikel 36, saamgelees met reël 49, wat die prosedure uiteensit wat gevolg moet word ten einde vonnisse tersyde te stel. In alle gevalle moet 'n applikant kan aantoon dat daar 'n voldoende of goeie rede is om die vonnis tersyde te stel. Dit behels eerstens die verskaffing van 'n redelike en aanvaarbare verduideliking vir sy verstek en tweedens dat hy op die meriete van die hoofaksie 'n bona fide verweer het wat prima facie oor 'n gedeeltelike vooruitsig op sukses beskik. Hierdie beginsels is verder uitgebrei in die landdroshowe waar reël 49(5) voorsiening maak dat 'n vonnis tersyde gestel kan word op grond van die toestemming van die vonnisskuldeiser. Hierdie bepaling het tot 'n aantal teenstrydige beslissings aanleiding gegee wat uitgeloop het op 'n situasie waar daar tans verskillende benaderings gevolg word in die hoë en landdroshowe. Hierdie artikel fokus op die algemene beginsels van toepassing op die tersydestelling van vonnisse by wyse van toestemming in die Suid-Afrikaanse siviele prosesreg. Dit bevat voorts 'n kritiese ontleding van die verskillende beslissings wat daarop betrekking het en die huidige posisie in verband met die verskillende benaderings wat in die hooggeregshof en landdroshowe gevolg word. Sekere aanbevelings word gemaak ten einde die huidige posisie reg te stel deur voorsiening te maak vir eenvormigheid in die benadering ten aansien van die tersydestelling van vonnisse by wyse van toestemming. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 en_US
dc.identifier.citation Bekker, T 2014, 'Rescission of judgments by consent – a critical analysis', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 85-99. en_US
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40940
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Common law en_US
dc.subject South African courts en_US
dc.subject Law of civil procedure en_US
dc.subject Rescission of judgments en_US
dc.title Rescission of judgments by consent – a critical analysis en_US
dc.title.alternative Tersydestelling van vonnisse by wyse van toestemming - 'n kritiese ontleding en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record