Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Cloete, Rian
Gravett, W.H. (Willem)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die meeste prokureurs is alewig in ’n stryd gewikkel om hulle fooie te verhaal van niebetalende of onwillige kliënte. Dit blyk dat ’n toenemende aantal prokureurs noodgedwonge kontraktueel met kliënte beding om ’n verband te registreer oor hulle saaklike eiendom as sekuriteit vir regskoste. Hierdie praktyk is belaai met gevare vir kliënte en etiese vanggate vir prokureurs. Die professie vereis bepaalde etiese pligte en verantwoordelikhede teenoor kliënte en die hoogste moontlike graad van goeie trou word van prokureurs vereis. Teen hierdie agtergrond word die gevare verbonde aan die registrasie van ’n verband oor eiendom as sekuriteit vir die betaling van regskoste ondersoek en die mate waartoe hierdie praktyk binne die etiese reëls van die onderskeie prokureursordes resorteer. Die benadering wat gevolg word in die Verenigde State van Amerika word ook ondersoek ter ondersteuning van die aanbeveling om hierdie praktyk uitdruklik te verbied as synde oneties en onbehoorlik.

Description

Keywords

Attorney, Mortgage, Client’s home, Secure a legal fee

Sustainable Development Goals

Citation

Cloete, R & Gravett, WH 2013, 'Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 537-549.