Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?

dc.contributor.authorCloete, Rian
dc.contributor.authorGravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned2014-07-21T12:22:20Z
dc.date.available2014-07-21T12:22:20Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractDie meeste prokureurs is alewig in ’n stryd gewikkel om hulle fooie te verhaal van niebetalende of onwillige kliënte. Dit blyk dat ’n toenemende aantal prokureurs noodgedwonge kontraktueel met kliënte beding om ’n verband te registreer oor hulle saaklike eiendom as sekuriteit vir regskoste. Hierdie praktyk is belaai met gevare vir kliënte en etiese vanggate vir prokureurs. Die professie vereis bepaalde etiese pligte en verantwoordelikhede teenoor kliënte en die hoogste moontlike graad van goeie trou word van prokureurs vereis. Teen hierdie agtergrond word die gevare verbonde aan die registrasie van ’n verband oor eiendom as sekuriteit vir die betaling van regskoste ondersoek en die mate waartoe hierdie praktyk binne die etiese reëls van die onderskeie prokureursordes resorteer. Die benadering wat gevolg word in die Verenigde State van Amerika word ook ondersoek ter ondersteuning van die aanbeveling om hierdie praktyk uitdruklik te verbied as synde oneties en onbehoorlik.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationCloete, R & Gravett, WH 2013, 'Balancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 537-549.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/40919
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectAttorneyen_US
dc.subjectMortgageen_US
dc.subjectClient’s homeen_US
dc.subjectSecure a legal feeen_US
dc.titleBalancing on the sword's edge : may an attorney acquire a mortgage over a client 's home to secure a legal fee?en_US
dc.title.alternativeRegistrasie van ’n verband deur ’n prokureur oor die eiendom van haar klient as sekuriteit vir regskosteen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Cloete_Balancing_2013.pdf
Size:
82.18 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: