Huurooreenkomste waarop die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 moontlik toepassing vind
Loading...
Date
Authors
Kinnear, Lichel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press (PULP)
Abstract
In teenstelling met sy voorgangers (die Wet op Kredietooreenkomste 75
van 1980 en die Woekerwet 73 van 1968) omskryf die Nasionale
Kredietwet 34 van 2005 (hierna die NKW) ’n huurooreenkoms (“lease”)
as ’n ooreenkoms ingevolge waarvan die eienaarskap van die goedere ter
sprake aan die einde van die ooreenkoms oorgedra word aan die huurder
(a 1 NKW). Deur slegs die omskrywing van ’n “lease” in ag te neem blyk
dit dat die NKW nie op ooreenkomste van toepassing is waar die huurder
aan die einde van die termyn die goedere gehuur aan die verhuurder
moet terugbesorg nie.
Description
Keywords
Huurooreenkomste, Nasionale Kredietwet 34 van 2005
Sustainable Development Goals
Citation
Kinnear, L 2013, 'Huurooreenkomste waarop die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 moontlik toepassing vind', De Jure, vol. 46, no. 3, pp. 840-849.