Huurooreenkomste waarop die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 moontlik toepassing vind
dc.contributor.author | Kinnear, Lichel | |
dc.date.accessioned | 2014-07-11T07:22:06Z | |
dc.date.available | 2014-07-11T07:22:06Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.description.abstract | In teenstelling met sy voorgangers (die Wet op Kredietooreenkomste 75 van 1980 en die Woekerwet 73 van 1968) omskryf die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (hierna die NKW) ’n huurooreenkoms (“lease”) as ’n ooreenkoms ingevolge waarvan die eienaarskap van die goedere ter sprake aan die einde van die ooreenkoms oorgedra word aan die huurder (a 1 NKW). Deur slegs die omskrywing van ’n “lease” in ag te neem blyk dit dat die NKW nie op ooreenkomste van toepassing is waar die huurder aan die einde van die termyn die goedere gehuur aan die verhuurder moet terugbesorg nie. | en_US |
dc.description.librarian | am2014 | en_US |
dc.description.uri | http://www.dejure.up.ac.za/ | en_US |
dc.identifier.citation | Kinnear, L 2013, 'Huurooreenkomste waarop die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 moontlik toepassing vind', De Jure, vol. 46, no. 3, pp. 840-849. | en_US |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/40724 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_US |
dc.publisher | Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.rights | Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.subject | Huurooreenkomste | en_US |
dc.subject | Nasionale Kredietwet 34 van 2005 | en_US |
dc.title | Huurooreenkomste waarop die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 moontlik toepassing vind | en_US |
dc.type | Article | en_US |