Wanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing?

Show simple item record

dc.contributor.author Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-
dc.date.accessioned 2014-07-11T06:28:53Z
dc.date.available 2014-07-11T06:28:53Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 (die Wet) maak voorsiening dat by die bepaling van die vermoënsregtelike voordele waarop partye in enige egskeidingsgeding geregtig is, word 'n party se pensioenbelang geag deel van sy bates te wees. Die titel van die aantekening vra die vraag wanneer hierdie bepaling toepassing vind. Daar is nie minder as drie antwoorde op hierdie vraag nie. Dit is die doel van hierdie aantekening om die antwoorde te stel en om ook die regsgeldigheid daarvan te beoordeel. Twee van die drie antwoorde is al 'n geruime tyd in ons midde. Die geldigheid daarvan is ook reeds vroeër deur regskenners beoordeel. In die lig van die nuutste antwoord op die vraag word daar kortliks weer aandag aan elk van die onderskeie antwoorde gegee. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Van Schalkwyk, LN 2013, 'Wanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing?', De Jure, vol. 46, no. 3, pp. 849-858. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40718
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse Wet op Egskeiding 70 van 1979 en_US
dc.subject Artikel 7(7) en_US
dc.subject Regsgeldigheid en_US
dc.title Wanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing? en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record