Wanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing?

dc.contributor.authorVan Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-
dc.date.accessioned2014-07-11T06:28:53Z
dc.date.available2014-07-11T06:28:53Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractArtikel 7(7) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 (die Wet) maak voorsiening dat by die bepaling van die vermoënsregtelike voordele waarop partye in enige egskeidingsgeding geregtig is, word 'n party se pensioenbelang geag deel van sy bates te wees. Die titel van die aantekening vra die vraag wanneer hierdie bepaling toepassing vind. Daar is nie minder as drie antwoorde op hierdie vraag nie. Dit is die doel van hierdie aantekening om die antwoorde te stel en om ook die regsgeldigheid daarvan te beoordeel. Twee van die drie antwoorde is al 'n geruime tyd in ons midde. Die geldigheid daarvan is ook reeds vroeër deur regskenners beoordeel. In die lig van die nuutste antwoord op die vraag word daar kortliks weer aandag aan elk van die onderskeie antwoorde gegee.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationVan Schalkwyk, LN 2013, 'Wanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing?', De Jure, vol. 46, no. 3, pp. 849-858.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/40718
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse Wet op Egskeiding 70 van 1979en_US
dc.subjectArtikel 7(7)en_US
dc.subjectRegsgeldigheiden_US
dc.titleWanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanSchalkwyk_Wanneer_2013.pdf
Size:
120.08 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: