Nuwe bevindings oor die genetiese argitektuur van skisofrenie : die bydrae van studies onder Afrikaners

Show simple item record

dc.contributor.author Roos, J.L. (Johannes Louw)
dc.date.accessioned 2014-06-06T09:30:51Z
dc.date.available 2014-06-06T09:30:51Z
dc.date.issued 2014-02-24
dc.description.abstract Die genetiese komponent in die etiologie van skisofrenie word reeds ’n geruime tyd al aanvaar. Die onderliggende argitektuur van die genetiese risiko bly ’n punt van bespreking. Vroeë studies oor koppeling en kandidaatverbintenis het grootliks gelei tot onoortuigende of onbesliste resultate. Meer onlangs het kragtige tegnologieë beskikbaar geword. Dít, tesame met groot genoeg toetsgroepe en genoomwye panele van genetiese merkers, het dit moontlik gemaak om sistematiese en agnostiese skandering te doen regdeur die genoom. In agnostiese skandering word tegnologie aangewend om die probleem op te los, sonder enige voorveronderstelling oor waar die genoomrelevante allele gevind sal word. Daar word gesoek na algemene en unieke siektevariante met onderskeidelik klein of groot effek. Die soektog na variante wat nie ’n groot effek het nie, het beperkte sukses gehad. Aan die ander kant het die rol van unieke genetiese gebeure, soos kopienommervariasie (KNV) en uniekepunt-mutasies al hoe belangriker geraak by geenontdekking in geval van skisofrenie. Onlangse navorsing onder Afrikanerpasiënte met skisofrenie, wat bou op vroeëre bevindings van spontane KNV by die 22q11 lokus, het lig gewerp op die spontane mutasieparadigma as ’n groot komponent in die argitektuur van skisofrenie. ’n Oorsig oor onlangse bevindings van hierdie studies word gegee. en_US
dc.description.abstract A genetic component of schizophrenia has been acknowledged for a long time. The underlying architecture of the genetic risk remains a contentious issue. Early linkage and candidate association studies led to largely inconclusive results. More recently powerful technologies became available. This aspect coupled with samples of sufficient sizes, and genome-wide panels of genetic markers facilitated systematic and agnostic scans throughout the genome for either common or rare disease risk variants of small or large effect size, respectively. Although the former had limited success, the role of rare genetic events, such as copy-number variants (CNVs) or rare point mutations, has become increasingly important in gene discovery for schizophrenia. Recent research done among Afrikaner patients with schizophrenia, building upon earlier findings of de novo recurrent CNVs at the 22q11.2 locus, has highlighted a de novo mutational paradigm as a major component of the genetic architecture of schizophrenia. Recent progress in this regard will be reviewed. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.satnt.ac.za en_US
dc.identifier.citation Roos, JL 2014, ’Nuwe bevindings oor die genetiese argitektuur van skisofrenie : die bydrae van studies onder Afrikaners’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 33, no. 1, art. 396, pp1-19. http://dx.DOI.org/ 10.4102/satnt.v33i1.396 en_US
dc.identifier.issn 0254-3486 (print)
dc.identifier.issn 2222-4173 (online)
dc.identifier.other 10.4102/satnt.v33i1.396
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40050
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher AOSIS Open Journals en_US
dc.rights © 2014. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_US
dc.subject Genetiese argitektuur en_US
dc.subject Skisofrenie en_US
dc.subject Afrikaners en_US
dc.subject Genetic architecture en_US
dc.subject Schizophrenia en_US
dc.title Nuwe bevindings oor die genetiese argitektuur van skisofrenie : die bydrae van studies onder Afrikaners en_US
dc.title.alternative Latest findings in the genetic architecture of schizophrenia : the contribution of genetic studies among Afrikaners en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record