Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste : antigay of misverstaan?

Show simple item record

dc.contributor.author Van Eck, Ernest
dc.contributor.author Barnard, Ralph
dc.date.accessioned 2014-06-06T08:19:17Z
dc.date.available 2014-06-06T08:19:17Z
dc.date.issued 2013-12
dc.description.abstract Die debat oor homoseksualiteit val in baie kringe nog vas by die bespreking van sewe tekste uit die Bybel. Hierdie artikel bring die sewe tekste weer eens onder die soeklig. Die eerste vertrekpunt is dat die artikel poog om nieteoloë by die gesprek betrokke te kry, en daarom word tegniese teologiese vaktaal so ver moontlik in die teks vermy en na eindnotas verskuif. Die tweede vertrekpunt is dat erkenning gegee word aan die feit dat daar twee Skrifbenaderings is waarmee die tekste gelees word. Opregte Christene praat bo-oor mekaar, omdat die Skrifbeskouing onderliggend aan die twee verskillende maniere van lees van die tekste nie uitgespel en die konsekwensies daarvan nie deurgetrek word nie. Elkeen van die sewe bekende tekste wat verband hou met homoseksualiteit, word soos volg hier belig: eers word daar gekyk na 'n letterlike verstaan van die teks en die gevolge wat dit het vir dieselfde lees van omringende en verwante tekste; daarna word die teks meer krities (ondersoekend) gelees deur veral twee hulpmiddels in te span, nl. kennis van die grondtale (Hebreeus en Grieks) met alternatiewe vertalings, en kennis oor die sosiale en kulturele agtergrond waarbinne hierdie tekste grondgevat het. Dan word die gevolgtrekkings wat só 'n lees van die teks het, eweneens konsekwent deurgetrek. Die doelwit van hierdie werkwyse is om die leser te bemagtig om selfstandig te dink vir deelname aan die gesprek. Die tyd van voorskriftelike denke is verby. Die teologie is nie 'n museumstuk nie, maar 'n hulpmiddel wat aan die gewone leser toevertrou kan word. Uit die gevolgtrekkings sal dit duidelik word dat mense dikwels antieke Bybeltekste deur 'n moderne (hedendaagse) bril lees. Moderne lesers gaan byvoorbeeld van die vooronderstelling uit dat die antieke skrywers kennis gedra het van mense wat gebore is met 'n seksuele voorkeur vir mense van dieselfde geslag. Hierdie vooronderstelling kelder enige sinvolle verstaan van die sewe Bybeltekste, asook 'n sinvolle debat oor homoseksualiteit as seksuele oriëntasie. en
dc.description.abstract Since the theological dialogue about homosexuality started during the 1980s in South Africa, two groups have emerged in the church. There are sincere Christians who are of the conviction that the Bible as the Word of God declares any homosexual relationships sinful. This conviction is based on a specific reading of Gen. 19:5; Jud. 19:22; Lev. 18:22; Lev. 20:13; Rom. 1:24-7; 1 Cor. 6:9 and 1 Tim. 1:10 - the-so-called seven "homosexual texts" in the Bible. Another group of Christians are convinced that the seven texts used by the first group to condemn homosexuality do not refer to what is currently accepted as homosexuality as a specific sexual orientation and thus cannot be used to condemn homosexual relationships. In many circles the theological debate on homosexuality still concentrates on these seven biblical texts. At face value these texts condemn what is today known as homosexuality - a concept unknown to biblical authors in ancient society. This article puts these texts under the searchlight once again, but with a few different nuances. en
dc.description.librarian am2014 en
dc.description.librarian mn2014
dc.description.uri http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news&cat=201&cause_id=1270 en
dc.identifier.citation Barnard, R & Van Eck, E 2013, 'Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste : antigay of misverstaan?', LitNet Akademies, vol. 10, no. 3, pp. 707-735. en
dc.identifier.issn 1995-5928
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40040
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher LitNet en
dc.rights LitNet en
dc.subject Homoseksualiteit en
dc.subject Homoseks en
dc.subject Sodomiete en
dc.subject Teennatuurlik en
dc.subject Pederastie en
dc.subject Homoseksuele orientasie en
dc.subject Skrifhantering en
dc.subject Fundamentalisme en
dc.subject Letterlike lees en
dc.subject Biblisisme en
dc.subject Kritiese lees en
dc.subject Gasvryheid en
dc.subject Vervrouliking en
dc.subject Ekonomiese uitbuiting en
dc.subject Prostituering en
dc.subject Arsenokoitai en
dc.subject Malakoi en
dc.subject Heiligheidskodeks en
dc.subject Para physin en
dc.subject Genesis 19:5 en
dc.subject Rigters 19:22 en
dc.subject Levitikus 18:22 en
dc.subject Levitikus 20:13 en
dc.subject Romeine 1:24–7 en
dc.subject 1 Korintiërs 6:9 en
dc.subject 1 Timoteus 1:10 en
dc.subject Homosexuality en
dc.subject Homo-sex en
dc.subject Sodomites en
dc.subject Unnatural en
dc.subject Pederasty en
dc.subject Homosexual orientation en
dc.subject Use of Scripture en
dc.subject Fundamentalism en
dc.subject Literal reading en
dc.subject Biblicism en
dc.subject Critical reading en
dc.subject Hospitality en
dc.subject Effeminis en
dc.subject Economic exploitation en
dc.subject Prostituting en
dc.subject Arsenokoitai en
dc.subject Malakoi en
dc.subject Purity code en
dc.subject Para physin en
dc.subject Judges 19:22 en
dc.subject Leviticus 18:22 en
dc.subject Leviticus 20:13 en
dc.subject Romans 1:24–7 en
dc.subject 1 Corinthians 6:9 en
dc.subject 1 Timothy 1:10 en
dc.subject.lcsh Bible and homosexuality en
dc.title Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste : antigay of misverstaan? en
dc.title.alternative Homosexuality and the seven classical Biblical texts : antigay or misunderstood? en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record