A contractual perspective on the strict liability principle in the World Anti-Doping Code

Show simple item record

dc.contributor.author Du Pisani, Annelize
dc.date.accessioned 2014-05-29T10:32:07Z
dc.date.available 2014-05-29T10:32:07Z
dc.date.issued 2013
dc.description This article is based on a paper presented at a Sports Law Colloquium organised by the South African Institute for Drug-Free Sport in Bloemfontein on 2012-05-10. en_US
dc.description.abstract Die beginsel van strenge aanspreeklikheid in die World Anti-doping Code bepaal dat indien die atleet se bloed of urinemonster 'n positiewe resultaat vir verbode middels toon, die atleet outomaties skuldig is aan 'n oortreding ingevolge die kode. Die skuldigbevinding staan ongeag of die atleet op 'n skuldige of onskludige wyse gehandel het. Die afwesigheid van skuld sal slegs 'n rol speel by die bepaling van die sanksie wat die atleet ontvang. Hierdie beginsel is direk uit die privaatreg oorgeplant om toepassing te vind in dissiplinêre verhore wat handel oor die gebruik van verbode middels in sport. Sommige skrywers meen dat privaatregtelike beginsels nie 'n plek in dié soort tugverhore behoort te hê nie. Hulle verloor egter uit die oog dat die verhouding tussen atleet en sportligaam 'n kontraktuele verhouding is en dat die atleet kontraktueel gebonde is om nie in stryd met die kode te handel nie. Dus, indien die atleet 'n bepaling van die kode oortree, stel dit kontrakbreuk daar in die vorm van positiewe wanprestasie. In die geval van positiewe wanprestasie is dit nie nodig vir die eiser om te bewys dat die verweerder skuld gehad het toe kontrakbreuk plaasgevind het nie. Geen verontskuldiging kan die kontrakbreuk tot niet maak nie. Die afwesigheid van skuld, al dan nie, speel slegs 'n rol by die bepaling van die mate waartoe die verweerder aanspreeklik gehou kan word. Daarom word aangevoer dat die beginsel van strenge aanspreeklikheid in tugverhore rakende die gebruik van verbode middels deur atlete slegs 'n toepassing is van die algemene beginsels van die kontraktereg. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Du Pisani, A 2013, 'A contractual perspective on the strict liability principle in the World Anti-Doping Code', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 917-927. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/39947
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Contractual perspective en_US
dc.subject World Anti-Doping Code en_US
dc.subject Disciplinary rules en_US
dc.subject Kontraktuele perspektief en_US
dc.subject Liability en_US
dc.subject Aanspreeklikheid en_US
dc.title A contractual perspective on the strict liability principle in the World Anti-Doping Code en_US
dc.title.alternative Kontraktuele perspektief op die beginsel van strenge aanspreeklikheid in die World Anti-Doping Code en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record