A contractual perspective on the strict liability principle in the World Anti-Doping Code

dc.contributor.authorDu Pisani, Annelize
dc.date.accessioned2014-05-29T10:32:07Z
dc.date.available2014-05-29T10:32:07Z
dc.date.issued2013
dc.descriptionThis article is based on a paper presented at a Sports Law Colloquium organised by the South African Institute for Drug-Free Sport in Bloemfontein on 2012-05-10.en_US
dc.description.abstractDie beginsel van strenge aanspreeklikheid in die World Anti-doping Code bepaal dat indien die atleet se bloed of urinemonster 'n positiewe resultaat vir verbode middels toon, die atleet outomaties skuldig is aan 'n oortreding ingevolge die kode. Die skuldigbevinding staan ongeag of die atleet op 'n skuldige of onskludige wyse gehandel het. Die afwesigheid van skuld sal slegs 'n rol speel by die bepaling van die sanksie wat die atleet ontvang. Hierdie beginsel is direk uit die privaatreg oorgeplant om toepassing te vind in dissiplinêre verhore wat handel oor die gebruik van verbode middels in sport. Sommige skrywers meen dat privaatregtelike beginsels nie 'n plek in dié soort tugverhore behoort te hê nie. Hulle verloor egter uit die oog dat die verhouding tussen atleet en sportligaam 'n kontraktuele verhouding is en dat die atleet kontraktueel gebonde is om nie in stryd met die kode te handel nie. Dus, indien die atleet 'n bepaling van die kode oortree, stel dit kontrakbreuk daar in die vorm van positiewe wanprestasie. In die geval van positiewe wanprestasie is dit nie nodig vir die eiser om te bewys dat die verweerder skuld gehad het toe kontrakbreuk plaasgevind het nie. Geen verontskuldiging kan die kontrakbreuk tot niet maak nie. Die afwesigheid van skuld, al dan nie, speel slegs 'n rol by die bepaling van die mate waartoe die verweerder aanspreeklik gehou kan word. Daarom word aangevoer dat die beginsel van strenge aanspreeklikheid in tugverhore rakende die gebruik van verbode middels deur atlete slegs 'n toepassing is van die algemene beginsels van die kontraktereg.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationDu Pisani, A 2013, 'A contractual perspective on the strict liability principle in the World Anti-Doping Code', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 917-927.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/39947
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectContractual perspectiveen_US
dc.subjectWorld Anti-Doping Codeen_US
dc.subjectDisciplinary rulesen_US
dc.subjectKontraktuele perspektiefen_US
dc.subjectLiabilityen_US
dc.subjectAanspreeklikheiden_US
dc.titleA contractual perspective on the strict liability principle in the World Anti-Doping Codeen_US
dc.title.alternativeKontraktuele perspektief op die beginsel van strenge aanspreeklikheid in die World Anti-Doping Codeen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DuPisani_Contractual_2013.pdf
Size:
127.02 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: