Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Merwe, Andries
dc.date.accessioned 2014-05-29T10:28:41Z
dc.date.available 2014-05-29T10:28:41Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Onregmatige mededinging in die Suid-Afrikaanse gemenereg is gegrond op die algemene beginsels van die deliktereg. Aanspreeklikheid word dus slegs bevind indien al die elemente bevredig word. Die beoordeling van aanspreeklikheid word gewoonlik gedoen teen die agtergrond van die ageerbare ommstandighede wat in respraak oorweeg is. Die gronde vir aanspreeklikheid vorm egter nie 'n numerus clausus nie. Aangesien die tempo waarteen nuwe gronde geïdentifiseer word in pas is met die gereeldheid van geskille wat voor die howe kom, is dit maar 'n stadige proses. Dit sou dus voordelig wees om 'n benadering gegrond op beginsels te ontwikkel om vas te stel watter handelinge of soorte gedrag tot aanspreeklikheid kan aanleiding gee. 'n Benadering gegrond op beginsels moet dus fokus op die indetifikasie van regtens afkeurenswaardige gedrag wat die reg op werfkrag skend en die bewys dat sodanige gedrag ondermatig is. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Van der Merwe, A 2013, 'Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 1039-1055. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/39943
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Infringement en_US
dc.subject Right to goodwill en_US
dc.subject Legal principles en_US
dc.subject Skending en_US
dc.subject Reg op werfkrag en_US
dc.subject Regsbeginsels en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse regspraak en_US
dc.subject South African case law en_US
dc.title Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law en_US
dc.title.alternative Skending van die reg op werfkrag ; die basiese regsbeginsels in verband met Suid-Afrikaanse regspraak en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record