Die aard van pleegvaders se betrokkenheid by pleegkinders : ‘n verkennende studie binneChild Welfare Tshwane

Show simple item record

dc.contributor.advisor Le Roux, M.P. (Liana)
dc.contributor.postgraduate Kirsten, Erika Christine
dc.date.accessioned 2014-04-01T09:12:49Z
dc.date.available 2014-04-01T09:12:49Z
dc.date.created 2013-09-05
dc.date.issued 2013 en_US
dc.description Dissertation (MSW)--University of Pretoria, 2013. en_US
dc.description.abstract Die doel van die studie was om die aard van die betrokkenheid van pleegvaders by pleegkinders te verken binne Child Welfare Tshwane. Om hierdie doel te bereik is ʼn kwantitatiewe benadering gevolg om op ʼn objektiewe wyse die aard van dié betrokkenheid te bepaal. Die studie is volgens ʼn nie-eksperimentele navorsingsontwerp uitgevoer, synde die korrelasie-ontwerp wat die konsep vaderlike betrokkenheid eenmalig gemeet en korrelasies tussen veranderlikes ondersoek het. Data is ingesamel oor drie konstrukte van vaderlike betrokkenheid, naamlike interaksie, beskikbaarheid en verantwoordelikheid. Data is deur middel van 'n self-geadministreerde vraelys ingesamel. Die bevindinge van die studie het getoon pleegvaders oor die algemeen hoë vlakke van betrokkenheid by hul pleegkinders getoon het ten opsigte van al drie die konstrukte. Die pleegvaders het beide ‘n instrumentele rol, byvoorbeeld voorsiening in die kinders se basiese behoeftes, en ‘n ekpressiewe rol, byvoorbeeld emosionele steun en aanmoeding van die pleegkinders, vertolk. Temas wat in hul eie beskrywing van hul rol as pleegvaders na vore gekom het, was diè van emosionele ondersteuning, sosialisering van die pleegkinders, die bied van ekonomiese sekuriteit en interaksie met die pleegkind en dat hul dus ‘n aktiewe byrae tot die uitvoering van die gesinsfunksies gelewer het. Hoewel die meerderheid van die pleegvaders bejaard was en bedags tuis teenwoordig was, het dit nie betekenisvol verskil van die betrokkenheid van pleegvaders wat voltyds gewerk het nie. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplikewerkdienste ook die pleegvader behoort in te sluit en daarop fokus om pleegvaders te motiveer om betrokke te wees by die versorging van pleegkinders. Pleegvaders kan ‘n belangrike bydrae lewer tot die stabliteit van pleegplasings en tot die algehele welsyn van die pleegkinders. en_US
dc.description.availability Unrestricted en_US
dc.description.department Social Work and Criminology en_US
dc.description.librarian gm2014 en_US
dc.identifier.citation Kirsten, EC 2013, Die aard van pleegvaders se betrokkenheid by pleegkinders : ‘n verkennende studie binneChild Welfare Tshwane, MSW dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/37316> en_US
dc.identifier.other F13/9/1077/gm en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/37316
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2013 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_US
dc.subject Pleegsorg en_US
dc.subject Pleegvader en_US
dc.subject Gesinsvorm en_US
dc.subject Pleegkind en_US
dc.subject Vaderlike betrokkenheid en_US
dc.subject Strukturele funksionalisme en_US
dc.subject Gesinsfunksies en_US
dc.subject Gesinsrolle en_US
dc.subject Pleeggesin en_US
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die aard van pleegvaders se betrokkenheid by pleegkinders : ‘n verkennende studie binneChild Welfare Tshwane en_US
dc.type Mini Dissertation en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record