Toekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels

Show simple item record

dc.contributor.author Lotz, D.J. (Dirk Johannes)
dc.contributor.author Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
dc.date.accessioned 2007-10-08T05:35:07Z
dc.date.available 2007-10-08T05:35:07Z
dc.date.issued 2007
dc.description.abstract Die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels 95 van 1986 is tans weens hoë eiendomspryse gewild en relevant. Die konsep van ’n reg op uitbreiding is nie nuut nie, maar wel die verkoop daarvan; hetsy in die geheel of gedeeltelik. In die verlede het ontwikkelaars artikel 25 hoofsaaklik gebruik om fase-ontwikkeling in ’n deeltitelskema te doen. Tans verkoop ontwikkelaars die geheel of gedeeltes van sodanige reg aan individue wat dit as ’n voertuig gebruik om eiendomsreg in ’n deeltitelskema te bekom. afr
dc.format.extent 102203 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Lotz, DJ & Nagel, CJ 2007, 'Toekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 560-568. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] afr
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/3687
dc.language.iso Afrikaans afr
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Deeltitels en
dc.subject.lcsh Possession (Law) -- South Africa en
dc.title Toekomstige (lug)kastele : die verkoop van regte op uitbreiding kragtens artikel 25 van die Wet op Deeltitels afr
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record