Die Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Klapper, C. H.
dc.contributor.postgraduate Brummer, Diederick Gerhardus
dc.date.accessioned 2014-01-21T08:10:13Z
dc.date.available 2014-01-21T08:10:13Z
dc.date.created 1998-09-02
dc.date.issued 1998 en_US
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 1998. en_US
dc.description.abstract Vertragings in konstruksie-aktiwiteite wat tot verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte lei, hou wesenlike risiko's vir bouhere in en is dikwels bepalend van sukses, al dan nie, daarvan Die kontrakvoorwaardes van toe passing op bouprojekte magtig en verplig argitekte om onder bepaalde omstandighede verlenging van konstruksietydperke toe te staan of te weier. Die geldigheid van die grondslae waarop sodanige verlenging bereken word, word bevraagteken en ondersoek Om rigting aan die studie te gee, word die vergelykbare toedrag van sake op siviele konstruksieprojekte voorgehou om as maatstaf te dien waarteen die posisie op bouprojekte opgeweeg en geevalueer kan word Deur middel van ex post facto-navorsing op beskikbare data word ondersoek tot watter mate bouprojekte in Suid-Afrika betyds of laat voltooi word en wat die ordegrootte van tydige voltooiing en oorskryding van die oorspron.klike beplande konstruksietydperke is. Die omvang van vertragings, wat deur individuele faktore elk afsonderlik op bouprojekte veroorsaak word, word ook ondersoek Met behulp van die ontleding van antwoorde op vraelyste wat aan gekeurde respondente gerig is, word ondersoek of die dienste van 'n onafhanklike beplanningskonsultant aangewend kan word om in die beplanning en skedulering, sowel as die uitvoering van die werke, die behoeftes/vereistes van beide die bouheer en die aannemer te ondervang 'n Meer wetenskaplikverantwoordbare wyse vir die toedeling van die eienaarskap van speling op bouprojekte en die wenslikheid van sodanige stappe, al dan nie, word op 'n soortgelyke manier ondersoek Gemelde ondersoeke lei tot bevindings en gevolgtrekkings wat teen hipotesestellings getoets is. Voorstelle vir verdere navorsing in gebiede aanverwant aan die onderwerp van die proefskrif is gemaak en_US
dc.description.availability restricted en_US
dc.description.department Construction Economics en_US
dc.description.librarian gm2014 en_US
dc.identifier.citation Brummer, DG 1998, Die Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/33036> en_US
dc.identifier.other D13/9/1203/gm en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/33036
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights ©1998 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_US
dc.subject konstruksietydperke op bouprojekte en_US
dc.subject Bouprojekte en_US
dc.subject Siviele konstruksieprojekte en_US
dc.subject Bouprojekte in Suid-Afrika en_US
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die Bestuur van vertragings en die gevolglike verlenging van konstruksietydperke op bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika en_US
dc.type Thesis en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record