Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung

Show simple item record

dc.contributor.advisor Loader, J.A.
dc.contributor.coadvisor Louw, J.P.
dc.contributor.postgraduate Van Aarde, A.G. (Andries G.)
dc.date.accessioned 2013-11-18T15:10:09Z
dc.date.available 2013-11-18T15:10:09Z
dc.date.created 1978-11-05
dc.date.issued 1978
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1978. en_US
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie is om die relevansie van Gattungsforschung by die vasstelling van "betekenis" te ondersoek. Dit word gedoen deur hoofsaaklik die Nuwe-Testamentiese makarisme as Gattung nader te belig en die funksie wat dit in die reeks van Mt. 5:3-10 inneem, met die semantiese ontleding van die betrokke perikoop in verband te bring. Gattungsforschung word tradisioneel met Formgeschichte geïentifiseer. Op die voetspoor van die Ou-Testamentikus Wolfgang Richter, stel hierdie studie op gesag van die insigte van die nuwere taal- en literatuurwetenskap die leemtes in die tradisionele benadering verder aan die kaak. 'n Uiteensetting van hierdie moderne insigte, veral met betrekking tot die semantiek, word gebied. Op grond van hierdie insigte word 'n nuwere benadering tot Gattungsforschung bespreek en verfyn. Die metodologiese oefening word dan met die oog op die doel van die studie ten opsigte van die makarismereeks in Mt. 5 toegepas. Die resultaat wat verkry is, toon dat Gattungsforschung 'n besonderlike konnotatiewe bydrae lewer tot die juister bepaling van die boodskap van die teks. Hierdie resultaat word gesteun deur 'n oorsigtelike ondersoek na die funksie van enkele ander Gattungen. Die studie het aangetoon dat daar 'n goeie aanduiding bestaan dat Gattungsforschung 'n belangrike semiotiese relevansie bevat. En só is die deur geopen vir verdere besinning 'oor die kommunikeerbaarheid van literere tipes in Bybelse tekste. en_US
dc.description.availability Unrestricted en_US
dc.description.department Ancient Languages en_US
dc.description.librarian gm2013 en_US
dc.identifier.citation Van Aarde, A.G. 1978, Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32455> en_US
dc.identifier.other E13/9/1104/gm en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/32455
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 1978 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_US
dc.subject Semantiek en Gattungsforschung en_US
dc.subject Formgeschichte geïentifiseer en_US
dc.subject Nuwe-Testamentiese makarisme en_US
dc.subject Ou-Testamentikus Wolfgang Richter en_US
dc.subject Makarismereeks in Matteus 5 en_US
dc.subject UCTD en_US
dc.title Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung en_US
dc.type Dissertation en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record