Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung

dc.contributor.advisorLoader, J.A.
dc.contributor.coadvisorLouw, J.P.
dc.contributor.postgraduateVan Aarde, A.G. (Andries G.)
dc.date.accessioned2013-11-18T15:10:09Z
dc.date.available2013-11-18T15:10:09Z
dc.date.created1978-11-05
dc.date.issued1978
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1978.en_US
dc.description.abstractDie doel van hierdie studie is om die relevansie van Gattungsforschung by die vasstelling van "betekenis" te ondersoek. Dit word gedoen deur hoofsaaklik die Nuwe-Testamentiese makarisme as Gattung nader te belig en die funksie wat dit in die reeks van Mt. 5:3-10 inneem, met die semantiese ontleding van die betrokke perikoop in verband te bring. Gattungsforschung word tradisioneel met Formgeschichte geïentifiseer. Op die voetspoor van die Ou-Testamentikus Wolfgang Richter, stel hierdie studie op gesag van die insigte van die nuwere taal- en literatuurwetenskap die leemtes in die tradisionele benadering verder aan die kaak. 'n Uiteensetting van hierdie moderne insigte, veral met betrekking tot die semantiek, word gebied. Op grond van hierdie insigte word 'n nuwere benadering tot Gattungsforschung bespreek en verfyn. Die metodologiese oefening word dan met die oog op die doel van die studie ten opsigte van die makarismereeks in Mt. 5 toegepas. Die resultaat wat verkry is, toon dat Gattungsforschung 'n besonderlike konnotatiewe bydrae lewer tot die juister bepaling van die boodskap van die teks. Hierdie resultaat word gesteun deur 'n oorsigtelike ondersoek na die funksie van enkele ander Gattungen. Die studie het aangetoon dat daar 'n goeie aanduiding bestaan dat Gattungsforschung 'n belangrike semiotiese relevansie bevat. En só is die deur geopen vir verdere besinning 'oor die kommunikeerbaarheid van literere tipes in Bybelse tekste.en_US
dc.description.availabilityUnrestricteden_US
dc.description.departmentAncient Languagesen_US
dc.description.librariangm2013en_US
dc.identifier.citationVan Aarde, A.G. 1978, Betekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschung, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32455>en_US
dc.identifier.otherE13/9/1104/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/32455
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 1978 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectSemantiek en Gattungsforschungen_US
dc.subjectFormgeschichte geïentifiseeren_US
dc.subjectNuwe-Testamentiese makarismeen_US
dc.subjectOu-Testamentikus Wolfgang Richteren_US
dc.subjectMakarismereeks in Matteus 5en_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleBetekenis van die makarismereeks in Matteus 5 - semantiek en Gattungsforschungen_US
dc.typeDissertationen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanAarde_Betekenis_1978.pdf
Size:
12.94 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: