Van Niekerk, Jacomien (Jacomina)
(University of Pretoria, 2009-10-29)
AFRIKAANS : Verstedeliking is ’n verskynsel wat sowel Afrikaners as swart mense in die twintigste eeu in Suid-Afrika geaffekteer het. In sommige opsigte was die traumatiese effek van hierdie gebeure vergelykbaar vir die ...