Muller, Gustav
(LexisNexis, 2018)
Vruggebruiker is geregtig op die gebruik en genot van objekte waaroor die vruggebruik
gevestig is asook die reg om die vrugte daarvan te trek. In die geval waar die vruggebruik
oor kollektiewe saak gevestig word, moet ...