Boezaart, C.J. (Trynie)
(LexisNexis, 2008)
Artikel 17 van die Children’s Act het die meerderjarigheidsouderdom na agtien
jaar verlaag. Hiermee is die meerderjarigheidsouderdom in ooreenstemming
met die Grondwet en die internasionale dokumente met betrekking tot ...