Scott, Johan (T. Johan)
(Juta Law, 2009)
Ofskoon die oop sluise van litigasie in die sfeer van vorderings weens die veroorsaking van suiwer ekonomiese verlies nog nie 'n onbeheerbare stroom eisers op ons reeds oorlaaide howe losgelaat het nie, word daar deesdae ...