Scott, Johan (T. Johan)
(Juta Law, 2009)
Naas biltong, braaivleis en sonskyn is slaggate op ons openbare weë sekerlik te bestempel as een van die bekendste (moderne) kenmerke van ons mooi land! Vir enigiemand wat maar slegs matig gebruik maak van die Suid-Afrikaanse ...