Boezaart, C.J. (Trynie); De Bruin, D.W. (David Wegeling)
(Pretoria University Law Press (PULP), 2011)
Artikel 14 van die Kinderwet bepaal dat elke kind die reg het om ´n saak na
´n hof te bring asook om bygestaan te word om ´n saak aldus te bring. In
hierdie bydrae word artikel 14 en die invloed/gevolge daarvan op ´n ...