Cornelius, Steve J.
(Juta Law, 2013)
Die reëls met betrekking tot die toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van skriftelike kontrakte is en bly maar altyd 'n doring in die vlees vir kontrakspartye en regslui wat kontrakspartye moet adviseer ...