-
Delport, Hein
(University of Pretoria, 2010-12-20)
Die geskille wat daar bestaan tussen predikant en lidmaat in die NHKA vra na ’n unieke ruimte in die Kerk in terme van ’n postmoderne samelewing. Verskillende perspektiewe lei baie maklik tot konflik in ’n gemeente. Konflik ...