Marchetti-Mercer, Maria Chiara; Roos, J.L. (Johannes Louw)
(LitNet, 2013-03)
Die verskynsel van Suid-Afrikaanse emigrasie geniet baie aandag in die media, met die fokus dikwels op sosiopolitieke faktore. Daar word egter min aandag aan die sielkundige ondervindings van diegene wat emigreer, geskenk. ...