An evaluation of software project risk management in South Africa
Loading...
Date
Authors
De Wet, B.
Visser, J.K. (Jacobus)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Global research indicates that the success rate of software projects worldwide is currently very low, and has been low for the past few decades. The application of risk management has improved the success rate of software projects in the developed world. This study investigated whether the success rate of software projects in South Africa is also low, and whether risk management might improve these success rates. The results indicate that the average success rate of software projects in South Africa is indeed very low, and that software projects in South Africa often experience the same risks as in the developed world. It was also found that, where risk management is applied, software projects produce better results than software projects with no risk management. The majority of South African software companies use ad hoc internally developed risk management procedures rather than formalised procedures.
Die suksestempo van sagteware ontwikkelingsprojekte oor die wêreld is tans laag en volg die tendens reeds vir ’n aantal dekades. Die toepassing van projek risikobestuur het die suksestempo vir sagteware projekte wel verbeter in ontwikkelde lande. Hierdie studie het ’n ondersoek gedoen om te bepaal of die suksestempo van sagteware projekte in Suid Afrika ook laag is, en of die toepassing van risikobestuur vir sagteware projekte die suksestempo kan verbeter. Die resultate van die studie het aangetoon dat die gemiddelde suksestempo van sagteware projekte in Suid Afrika wel baie laag is, en dat die projekte dikwels soorgelyke risiko’s ervaar as in die ontwikkelde wêreld. Die studie het ook bevind dat sagteware projekte waar risikobestuur toegepas is beter presteer het as projekte sonder risikobestuur. Die studie het ook aangedui dat die meerderheid sagteware maatskappye in Suid Afrika gebruik maak van ad hoc risikobestuur prosedures wat intern ontwikkel is, en dus nie formele prosedures gebruik nie.

Description
Keywords
Software projects in South Africa
Sustainable Development Goals
Citation
De Wet, B & Visser, JK 2013, 'An evaluation of software project risk management in South Africa', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 24, no. 1, pp. 14-28.