Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not?

Show simple item record

dc.contributor.author Van Loggerenberg, Danie (Daniel Elhardus)
dc.contributor.author Malan, J.
dc.date.accessioned 2013-09-19T14:12:34Z
dc.date.available 2013-09-19T14:12:34Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Die Maatskappywet 71 van 2008 bevat nie ’n bepaling soortgelyk aan artikel 13 van die Maatskappywet 61 van 1973 rakende sekuriteit vir koste deur plaaslike maatskappye nie. Dit is kennelik ’n oorsig aan die kant van die wetgewer. Gevolglik kan daar nie van ’n incola maatskappy qua maatskappy sekuriteit vir koste in siviele verrigtinge geverg word nie. Dit is ’n terugkeer na die gemeenregtelike posisie in die Transvaal voor 1909. Alhoewel Hooggeregshowe oor inherente magte beskik om die gemenereg te wysig, word aan die hand gedoen dat ingryping deur die wetgewer noodsaaklik is om die oorsig reg te stel. Landddroshowe beskik nie oor sulke inherente magte nie en ingryping deur die wetgewer sal nie alleen tot regsekerheid lei nie maar ’n eenvormige posisie in hooggeregshof- en landdroshofprosedure meebring. en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Van Loggerenberg, DE & Malan, J 2012, 'Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 609-621. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/31758
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Security for costs en_US
dc.subject Sekuriteit vir koste en_US
dc.subject Local companies en_US
dc.subject Plaaslike maatskappye en_US
dc.title Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not? en_US
dc.title.alternative Sekuriteit vir koste deur maatskappye : terug na 1909 in die Transvaal, of nie? en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record