Munnik, Marian
(University of Pretoria, 1975)
Uit die tematologiese indeks blyk dat Oberholzer besonder waarde heg aan: Die ontologiese-antropologiese denkweg; die fenomenologiese werkwyse; die verhouding tussen onties en ontologies; opvoeding as lewensopvatlike ...