Deacon, Agathe; Du Rand, Gerrie Elizabeth
(South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences, 2013)
Die gebruik van ʼn belang-prestasie-analise is ʼn instrument om die spysenieringskomponent van kursusse aangebied deur Voortgesette Onderrig aan die Universiteit van Pretoria (CE at UP), ’n inrigting vir hoër onderwys, te ...