De Klerk, Helena Maria; Mabuza, Letsiwe Lindiwe; Adamski, Karien
(South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences, 2014)
Om goeie pas te verseker is dit belangrik dat klein- en grootskaalse klerevervaardigers klere vervaardig wat die groottes en liggaamsvorme van hul teikenmark sal pas. Vir die pas van klere maak groot- en kleinskaalse ...