Lotz, D.J. (Dirk Johannes); Gerber, S.C. (Sarita)
(LexisNexis, 2012)
Litigasie rondom die formaliteitsvoorskrifte kragtens die bepalings van artikel 2(1) van
die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 blyk epidemies te wees. Gedurende die
afgelope vier jaar is daar nie minder nie as ...