Newaj, Kamalesh
(LexisNexis, 2016)
Hierdie bydrae handel met die ontslag van werknemers weens oneerlike gedrag in die lig
van toepaslike wetgewing en hofbeslissings. Die klem val op die voortgesette toepaslikheid
van die toets wat in Edcon v Pillemer ...